The Lions have signed former All Black Carlos Spencer reportedly for the biggest amount ever in South African Rugby history. Spencer was signed in place of Springbok Andre Pretorius who will run out for the Western Force this year.Spencer now aged 34 is due to arrive in the country in the next 10 days, Spencer represented the All Blacks in 44 Tests between 1997 and 2004. He scored 291 points in 35 Tests.
With the Lions losing star players like Jaques Fourie(WP) and Louis Ludik(Sharks) they will surely hope that the experience of a player like Spencer steers the team in the right direction. Hopefully the Lions can do some of the bigger contenders from South Africa a few favours.

Hope King Carlos will fill the flyhalf issue at the Lions!!
Julle gaan almal k@k!!!!
Ja dit gaan interesant wees om te sien of 1 speler die span beter gaan laat speel! Wat gebeur as hy beseer raak?
Dis omtrent tyd die Leeus n senior speler op no10 kry, lets face it A.Pretorius het sy af dae gehad, maar hy was n ervare losskakel, en dit is n posisie wat vir die Leeus n groot voordeel/agterstand kan beteken. Ek hoop met Carlos se ervaring, kan hy die selfvertroue terugsit in die Leeus se agterlyn…Hul gaan vir Ludik,Fourie en Petoors mis, maar het gelukkig ander jong talente wat nou te voorskyn kom. Hoop net hul gaan n meer aggresiewer s14 toernooi he as laas jaar, minder skop, meer aanval !!! Op hul dag, kan hul gate deur meer “snr” spanne se verdediging hardloop !!! Ons gaan wel soos genoem vir ou J.Fourie baie mis, so ons het al die hulp nodig wat ons kan kry…Hollenbach sal hopelik hierdie enorme skoene kan vul…At least kan ons se ons het steeds die mooiste truie in die toernooi !!!!!!!! ps. Jammer oor ou grote W.Alberts, sy krag en vaart vanaf die wegtrek gaan ook baie gemis word, kan nie glo ons Unie laat so n staatmaker gaan nie…
Hoe nader dit aan die begin kom hoe meer begin ek worry oor die leeus, ek hoor elke week van nuwe ouens wat weg is daar, wat gan aan? Ek hoor hulle het darm vir Maruis Delport van die Bulle gekry dis nou sowaar n staatmaker speler…… not…..lol